Die Amerikaanse Nasionale Filmregister (Engels: National Film Registry (NFR)) is die Verenigde State se Nasionale Film Bewaringsraad se versameling films wat sedert die raad se ontstaan in 1988 vir bewaring gekies is, elk van die sowat 875 (in 2023) gekies vir sy historiese, kulturele en estetiese bydrae.[1] [2]